In die verlede was die immunisasie proses van 'n kuddevers eenvoudig en het dit maklik by 'n kuddeprogram ingepas.
Deesdae is die opstel en die implementering van 'n immunisasieprogram vir 'n vervangsvers egter meer ingewikkeld en uitdagend.
Verskeie faktore kan 'n rol speel.
Om die volle artikel te lees soos gepubliseer kliek op die dokument hieronder.
Soos gepublisseer in The Daily Mail - Aug 2018
Deur: Dr Theo Kotze